LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Galagos Lodge | LekkeSlaap
+55

Galagos Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelynstraat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Galagos Lodge is in die skilderagtige dorpie Kosmos teenaan die Magaliesburg-bergreeks geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Ons grasdak-toevlugsoord is 'n ideale ontmoetingsplek vir resigers vanaf Johannesburg, Tshwane en Rustenburg en 'n plek waar besoekers met ope arms verwelkom word.

Galagos Lodge se stylvolle verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustigheid, luukse gerief en warm gasvryheid na aan die natuur. Verblyf is beskikbaar in 8 luukse, ruim en suite-kamers.

Die lodge is ideaal vir konferensies, opleidingsessies of werkswinkels. Halfdag-, voldag- en 24-uur-konferensiepakette wat geskik is vir kleiner groepe is beskikbaar, en verleen ook bystand met spanbou-aktiwiteite.

Gaste kan gerus 'n skemerkelkie op die sondek kom geniet tydens een van ons kenmerkende oranje sonsodergange, of luilekker ure by die swembad kom vertoef. Ons Frangipani bederf-spa bied 'n verskeidenheid behandelings en sal behoorlik nuwe lewe in jou blaas.

Galagos Lodge is gerieflik geleë om gaste in staat te stel om die landskap en aktiwiteite rondom die Hartbeespoortdan te kan ervaar en verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 83 resensies vir Galagos Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Jocelynstraat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Galagos Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelynstraat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXEGquJ8eXA2jl91d9TaE1daksdeGC9FxddFwa575HJy89fpisM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 103 Jocelyn Street Kosmos 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.742070524923 27.843783795834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!