3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Hartbeest Bush Lodge 6 is 'n bekoorlike, rustieke selfsorg-vakansiechalet wat op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Hartbeespoort geleë is en 2 volwassenes en 'n kind akkommodeer.
Die chalet is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Die chalet is weggesteek in die digte Afrika-bos met meer as 70 spesies voëls en beskik oor 'n privaat swembad, privaat parkeerplek, 'n binne-kaggel, 'n buitebraai en 'n balkon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 54
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Hartbeest Bush Lodge 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang