Hartbeest Bush Lodge 2

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Shaun S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Enige iemand wat van rustigheid hou, sal hier wil bly! Sal niks verander! Baie lekker gebly, baie skoon, asook 'n rusty look, so dit is bietjie bos, maar baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet Viljoen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Rustig, ontspannend. Dirk is vriendelik en gasvry. Dit is rustig en mooi natuurskoon en net wat mens nodig het vir lekker ontspan. Maar steeds naby om die omgewing te verken. Sal beslis weer daar uitrus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolette G
1 nag Saam met vriende
3.2
Nov 2025

Slegte ervaring. Dit blyk dat daar miskommunikasie tussen die gasheer en die webtuiste is, aangesien die gasheer ontevrede was daarmee dat ons hom na-ure gekontak het vir toegang (na 17:00; die webtuiste dui aan dat ons tot 20:00 kan inboek). Ek het egter reeds met bespreking aangedui dat ons na-ure sou arriveer (’n week vooraf), asook vroeër die dag navraag gedoen oor waar ons die sleutel vir die eenheid kan kry. Op my navraag rondom die toegang het ek slegs ’n skakel van Dirk ontvang, maar geen inligting omtrent die sleutel nie, en die skakel het ons ook nie direk na die lodge geneem nie (dit was donker en daar was onweer). Die dame van Macal Farms langsaan het ons meer gehelp as wat Dirk het, en sy het ook genoem dat gaste dikwels daar aankom of skakel op soek na die lodge. Ek stel dus voor dat daar duidelike padaanwysings aangebring word en dat die webtuiste en die gasheer die inligting wat geadverteer word, regstel.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mashoto Sharon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

The owner, Dirk, is very sweet. He communicated with us upon arrival. The stay was awesome. There were enough utensils and lots of things were accessible without a struggle. However, I really think there is room for improvement when it comes to cleanliness. The pool did not look hygienic to use. The sofa is old; once you sit on it, you sink in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 54

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34d9fe78a807c1e1d4ec5c7db6cfb1beb8541034b46a1812dd400be76ccddd9af4e77144040d96cb69674b8e09e5c3b3e970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.714679 27.829689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang