+22
Selfsorg in Hartbeespoort

Hartbeest Bush Stay 3

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lucille S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Ons het bietjie meer verwag, maar dis definitief 'n rustige plekkie. Dit was rustig en skoon. Daar is 'n kragprobleem wat die ligte heeltyd laat flikker, want dit is gekoppel aan 'n generator. Vir mense soos my dogter wat epilepsie het, sal ek dit nie aanbeveel as die krag op 'n generator werk wat heeltyd die ligte laat flikker nie. WiFi was genoem, maar geen wagwoord was verskaf nie. Eetgerei (messe, vurke, lepels) sonder swart vlekke sal ek aanbeveel. Linne was mooi skoon. Die dek bo was nie skoongemaak nie. Crackers het nog bo gele en die stoele is nie afgevee nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 59

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa46af557d8cba8b7cafe0fce3557f23013985291c10be868a42c733d4d8d8c07a57162e91eb30e851a2bb04f4e8430a61e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.714679 27.829689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang