LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Hartbeespoort

Hartbeest Bush Stay 3



4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Hartbeest Bush Lodge 3 is 'n rustige, rustieke selfsorg-vakansiechalet op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Hartbeespoort wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot hul eie privaat plonspoel waar hulle kan ontspan en kwaliteit tyd saam kan deurbring gedurende somersdae.

Ons is 100% sonkrag-aangedrewe. Gaste word nie toegelaat om hul eie hoëkrag-toestelle, soos draagbare lugversorgers, verwarmers of strykysters, te gebruik nie, aangesien dit ons sonkragstelsel kan oorlaai en kragonderbrekings kan veroorsaak wat die elektrisiteit- en watervoorsiening na alle eenhede beïnvloed.
WiFi is slegs in geselekteerde areas beskikbaar. Ons netwerk word hoofsaaklik gebruik vir sekuriteit, CCTV en kommunikasie. Die digte bos rondom ons eenhede beperk seinontvangs, met beter dekking gewoonlik buite en op die balkonne. Volledige WiFi-dekking binne elke eenheid is nie beskikbaar nie.

Ons eenhede bied Openview met 'n beperkte keuse van kanale, nie DStv Premium nie. Dit moet duidelik vermeld word om valse verwagtinge te vermy.

Ons verwelkom slegs klein rasse honde wat saam met hul eienaars reis. Groot honde en katte word nie toegelaat nie. Ons bied basiese selfsorgverblyf vir gaste wat Hartbeespoort en die omliggende gebied gedurende die dag verken. Ons het nie uitgebreide vermaak of spesiale troeteldiergeriewe vir gaste of diere wat heeldag by die eenheid bly nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Swem
Yskas
Stoof

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.2
Veiligheid
4.4

3.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.2
Veiligheid
4.4
Riaan D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2026

Naweek wegbreek en ontspan. Lekker naweek wegbreek plek. Warm bad neem nogal lank om op te warm met 'n houtvuur, maar wanneer dit reg is, is dit heerlik! Unieke dak uitkyk en kuier spasie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Des 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lucille S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Ons het bietjie meer verwag, maar dis definitief 'n rustige plekkie. Dit was rustig en skoon. Daar is 'n kragprobleem wat die ligte heeltyd laat flikker, want dit is gekoppel aan 'n generator. Vir mense soos my dogter wat epilepsie het, sal ek dit nie aanbeveel as die krag op 'n generator werk wat heeltyd die ligte laat flikker nie. WiFi was genoem, maar geen wagwoord was verskaf nie. Eetgerei (messe, vurke, lepels) sonder swart vlekke sal ek aanbeveel. Linne was mooi skoon. Die dek bo was nie skoongemaak nie. Crackers het nog bo gele en die stoele is nie afgevee nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.0
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 122

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Hartbeest Bush Stay 3 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 10:00

Daar is eksterne sekuriteitskameras op die eiendom.

Verhittingstyd: Die warm bad neem ongeveer 2 uur om op te warm, wat 2 uur se aaneenlopende, direkte vlamme vereis.

Houtgebruik: Om die ideale temperatuur te bereik, benodig die warm bad ongeveer 5 sakke hout.

Houtvoorraad: Jy sal jou eie hout moet bring, of alternatiewelik kan jy sakke direk by die eiendom koop.

Gaste word vriendelik daaraan herinner dat die eiendom 'n verwelkomende en inklusiewe omgewing bevorder, wat diversiteit omarm. Die bydraes en rykdom wat mense van alle rasse, kulture en agtergronde bring, word hoog op prys gestel.

Let asseblief daarop dat hierdie eenheid deel is van 'n groep eenhede wat op dieselfde perseel geleë is.

Gaste word vriendelik aangemoedig om enige ongemak voor 17:00 aan te meld, wat die gasheer die geleentheid gee om bekommernisse aan te spreek en 'n positiewe ervaring te verseker.

Gaste word vriendelik versoek om bedagsaam te wees en geraasvlakke laag te hou, selfs voor die 22:00-aandklok.

Gaste word daaraan herinner om niks te neem wat nie aan hulle behoort nie, insluitend hout wat rondlê.

Rook is streng verbode binne die eenheid.

Ons is 100% sonkrag-aangedrewe. Gaste word nie toegelaat om hul eie hoëkragtoestelle, soos draagbare lugversorgers, verwarmers of strykysters, te gebruik nie, aangesien dit ons sonkragstelsel kan oorlaai en kragonderbrekings kan veroorsaak wat die elektrisiteit- en watertoevoer na alle eenhede beïnvloed.

Wi-Fi is slegs in geselekteerde areas beskikbaar. Ons netwerk word hoofsaaklik gebruik vir sekuriteit, CCTV en kommunikasie. Die digte bos rondom ons eenhede beperk seinontvangs, met beter dekking oor die algemeen buite en op die balkonne. Volledige WiFi-dekking binne elke eenheid is nie beskikbaar nie.

Ons eenhede bied Openview met 'n beperkte keuse van kanale, nie DStv Premium nie. Dit moet duidelik vermeld word om valse verwagtinge te vermy.

Ons verwelkom slegs klein rasse honde wat saam met hul eienaars reis. Groot honde en katte word nie toegelaat nie. Ons bied basiese selfsorgverblyf vir gaste wat Hartbeespoort en die omliggende gebied gedurende die dag verken. Ons het nie uitgebreide vermaak of spesiale troeteldiergeriewe vir gaste of diere wat heeldag by die eenheid bly nie.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa46af557d8cba8b7cafe0fce3557f23013985291c10be868a42c733d4d8d8c07a57162e91eb30e851a2bb04f4e8430a61e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.714679 27.829689
Soek in 'n groter streek