Hartbeest Bush Lodge 4

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Kabelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Relaxing stay with a fantastic hot tub. I had a very pleasant stay. The accommodation was comfortable, and the hot tub was definitely the highlight — perfect for relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eva C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Peaceful, great and enjoyable. Stay was great, very close to shops and Hartebees Dam. However, if they can provide a trash bin in the kitchen and matches, or at least inform visitors about the gas stove so as to provide our own lighter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Koert V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2025

Net potensiaal. Die plek het beslis die potensiaal vir ’n 5 uit 5-verblyf, maar ongelukkig kry dit van my net 1 uit 5. Die warmbad moet vooraf met minstens vyf sakke hout verhit word, maar nêrens word dit vooraf genoem nie. Ek moes daar hout koop — wat boonop nat was. Ek het altesaam sewe sakke gebruik en op die beste was die water net lou. ’n Groot mors van tyd om voortdurend dop te hou dat die vlamme die koperpype stook, wat ek vermoed ook gedeeltelik geblok was. Die dammetjie langsaan is vlak en groen — ’n ware muskietparadys. Om sake te vererger, is geen van die vensters of deure geseël nie, so die muskiete het vrylik in- en uitgezoem. Dit was die slegste nagrus vir my en die kinders. Ons kon nie eers die waaier aanskakel om hulle weg te hou nie, want die krag was af. Verder is daar geen privaatheid nie — jy en jou buurman kyk heelaand in mekaar se rigting. Selfs die badkamer se ruit kan nie behoorlik oop nie. Ons het met al ons kosse daar aangekom, maar die yskas was vuurwarm omdat dit nooit vooraf aangeskakel is nie. Laastens moes ons self inboek via ’n app wat die webtuiste sou aanstuur, maar dit het ook nooit gebeur nie — al was dit nie die gasheer se skuld nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Christa K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2024

Rustig. Was baie lekker en stil. Gaan definitief weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 50

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA785b9bf2a82a93216e5474e3f7f0928365be7330c753b6584ca98f92dc54f126ec94ec1cbf0e24f02a569b3a92845343b803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.714679 27.829689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang