+29
Selfsorg in Paarl

Hartebeeskraal House and Cottage

  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Hartebeeskraal, Wemmershoek Road, Paarl, 7624, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hartebeeskraal House and Cottage is op 'n plaas geleë wat aan die voet van die Klein-Drakensteinberge in die hartjie van die Wynlande geleë is. Die plaas lê tussen die 2 bekende gholfbane, Boschenmeer en Pearl Valley, asook die polo-landgoed Val de Vie.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede, naamlik die Kothuis en die Huis. Die kothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging. 2 van die slaapkamers het koninggrootte-beddens, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed in die 4de kamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. 'n Tweede toilet en buitelugstort kan buite gevind word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n Smeg-gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die kothuis het 'n binne- en buitebraai-area asook sy eie privaat binnehof.

Die huis kan tot 7 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 3,5 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 3 leefareas. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en en suite-badkamer (slegs stort).

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en eetgerei en breekware. Al die leefruimtes het TV's met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Daar is twee stoepe wat oor die ruim tuin en die wingerde uitkyk. Die huis het binne- en buitebraai-areas, asook 'n swembad en houtvuur-bubbelbad.

Doendinge in die omgewing sluit staproetes en voëlkyk in. Die hoofhuis is slegs beskikbaar vanaf 20 Desember tot 5 Januarie


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elanie W
Saam met vriende
5.0
Sal hierdie unieke ervaring definitief aanbeveel. Ons het heerlik gekuier. Fantastiese geriewe, goed geleë, 'n pragtige huis en 'n vriendelike gasvrou...
Sien meer
Nov 2025
Tanya B
Gesin met tieners
5.0
Amazing farm stay with cozy, homely feel! Absolutely loved everything about it! Amazing farm stay with a cozy feel; pictures do not do ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annalize V
Saam met vriende
5.0
Perfect place to stay. Clean, neat, well located, well equipped, safe, easily accessible and awesome views!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Craig S
Gesin met tieners
4.8
Awesome farm stay on a working farm, highly recommended for winelands. Very pleasant stay on the farm, facilities are perfect and the l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ronel S
4.4
Rustige plaas met 'n netjiese huis. Heerlik gebly in 'n gerieflike en netjiese huis. Tania is 'n vriendelike gasvrou. Sal die verblyf definitief aanbe...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hartebeeskraal, Wemmershoek Road, Paarl, 7624, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartebeeskraal House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Hartebeeskraal, Wemmershoek Road, Paarl, 7624, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATILAn3yOYEWZZolpIaSdgS36cUgn20iwjeeTn6h7FITnCwFoGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Hartebeeskraal Wemmershoek Road 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.782174825976 19.000881314278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang