+38
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Vegkop Verblyf

The Flat
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel bied 'n netjiese, afgesonderde ruimte, ideaal vir paartjies of kleiner gesinne. Dit bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 'n ketel en 'n yskas. 'n Klein eetkamertafel met sitplek vir 2 is beskikbaar vir etes. Bykomende geriewe sluit 'n TV met Netflix in. Buitegeriewe sluit 'n privaat braai-area in. Gaste kan ook toegang tot die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Stroomdienste
Netflix
Braai
Buite
Vuurmaakhout
Gratis
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Buite
Tuin
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 2
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Standaard
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Skoonmaakdienste is teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The House
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Braai
Privaat
Vuurmaakhout
Gratis
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Privaat
Tuin
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Standaard
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Skoonmaakdienste is teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

3 Vegkop Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad92c991328c4fca5dee649e2d2cf5b593bcaff0dfa342c7ee962b738ee0a1731c5090cb2393b4082a14a25e2573e3948f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 Vegkop Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127736136881 22.111365212269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang