LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Zelda J
1 nag
5.0
Sep 2026

Beslis weer 'n paar dae daar gaan boek. Ek is vriendelik ontvang. Baie veilig. Heerlik geslaap, koffie gemaak in die oggend, daar was joghurt, beskuit, melk en beskuit beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich W
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Baie goed, dankie, aan al die verwagtinge voldoen. Alles 100% het aan alle verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, lekker ontspan en geslaap. Die kinders het baie lekker gebly. Die gasvrou was uitstekend en beskikbaar, selfs al was dit Kersfees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hartsrus
Eerstens... baie dankie vir die ondersteuning en tweedens... hulle was 2 wonderlike gaste! Ek gaan graag die ekstra myl vir sulke gaste! Baie dankie vir die fantastiese resensie. Hartsrus groete, Hanlie

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen K
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Comfortable and sufficient. Value for money. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gemaklik en tuis gevoel. Beslis hierdie twee dae geniet, skoon en netjies, gemaklik en tuis gevoel. Net soos die foto's het die plek gelyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli L
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Net lekker, dankie. Dit was bitter nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen H
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Friendly hosts, comfortable apartment, easy walk to shops and beach. Very hospitable hosts accommodated me at short notice. The apartment is very clean and comfortable, with an outside area with a table and chairs. Strong WiFi connection. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen K
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Affordable and comfortable. Convenient and clean. Great. Affordable. Comfortable and easy going.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erna J
1 nag
4.6
Apr 2025

Heerlike knus plekkie, met 'n goed-toegeruste kombuis vir gerief. Ek het so lekker gebly dat ek nog 'n nag bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 8th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f2c95fc30a274714c6911457e547e2a2f3ccb3ddd6d83cb9e08a8583c7b58b5d494d32294428353839245d9115ed8d3b768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 20 8th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3388557 19.0279289
Soek in 'n groter streek