+25
Selfsorg in Somerset-Wes

Haus Merwe Self Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jeannette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangename verblyf in 'n netjiese, smaakvolle omgewing. Ek was slegs een nag daar en was meestal by Vergelegen Hospitaal waar my man 'n hartprosedure ondergaan het. Die lekker beskuit wat verskaf is, het welkome versnaperings geword, aangesien ek nie regtig tyd gehad het vir bak en brou nie. Ek sou graag die gasvrou persoonlik wou ontmoet, maar dit het nie gebeur nie. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto L
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Excellent! Fantastic stay! The place was spotless, comfortable, and exactly as described - I couldn't fault a single thing. I would highly recommend Haus Merwe and would absolutely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Thanks for the great review. Please visit us again in future.

Frik W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Eennag besoek. Die eenheid is smaakvol gemeubileer, baie skoon en netjies en veilig. Gasheer/-vrou vriendelik en akkommoderend. Kommunikasie goed en aanwysings duidelik. Sal definitief weer daar bly en vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Dankie vir jou positiewe en gedetailleerde resensie. Kom kuier weer gerus by ons!

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ligging perfek. Goed toegerus. Baie netjies. Heerlik gebly in 'n baie netjiese en goed toegeruste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer Haus Merwe gebruik. Heerlik gebly en perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Dankie vir die positiewe terugvoer, Jan! Kom kuier weer gerus!

Ryan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pretty amazing. We had a wonderful stay, worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Thanks for the lovely review! Please visit again!

Friedrich G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. Fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Will definitely stay there again. Excellent, fully recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlik, sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker. Uitstekende ligging en geriewe, veilige parkering, alles soos vooraf beskryf, baie goeie gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Baie dankie vir die mooi resensie! Kom kuier weer gerus!

Janine G
1 nag
5.0
Jun 2025

Great location, safe, convenient and spotlessly clean. A perfect stay. Effortless and easy self check-in. Lovely and responsive owner. Spotless house in a beautiful, safe estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Thanks for the lovely review! It was a pleasure to host you. Please visit again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Marabou Crescent, Dennegeur, Cape Town, 7135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dbebe4b3196b26c1f53ef34c6c61a48ad50d983aeba0647ee57a98d6e17c7ecee9da299bd954ab0bcd744fc46731057f0aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 16 Marabou Crescent Dennegeur 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0957325 18.8670141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang