+8
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 969 Mopanie Road, Tsumeb, Osjikoto Sien kaart

Beskrywing

Haus Mopanie bied verblyf op die eienaar se perseel in 'n rustige buurt in Tsumeb, Namibië. Dié dorpie is 100 km vanaf die Etosha Nasionale Park wat dit die ideale oornagverblyf maak.

Dié gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers en 2 kamers met 2 enkelbeddens. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea. Ontbyt sluit tuisgebakte brood en konfyt in.

Daar is ook 'n eetarea buite met stoepmeubels en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Danny N
Gesin met tieners
5.0
Net fantastiese verblyf, gasvrou sal mens ver gaan soek! Baie lekker gebly, was super vriendelik en behulpsaam, sal beslis dit aanbeveel! Sou daarvan ...
Sien meer
Des 2025
Martin N
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrye ontvangs. Baie goeie plek om oor te bly. Absolute waarde vir geld. Lekker ontbyt en vriendelike diens.
Okt 2025
Trix U
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly. Ons het heerlik gebly. Vriendelike personeel.
Aug 2025
Albert M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Aan te beveel. Dis 'n lekker ruim kamer met aanliggende ruim badkamer. Alles was netjies en goed versorg. Die ontbyt was heerlik en...
Sien meer
Jul 2025
Frikkie J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf met veilige parkering. Baie netjiese verblyf in 'n stil omgewing. Baie vriendelike personeel wat ingestel is op besondere kliënted...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ingrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 969 Mopanie Road, Tsumeb, Osjikoto
  • Gaste dink Haus Mopanie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

969 Mopanie Road, Tsumeb, Osjikoto

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeBbennDO7jgfBDrCC6NWhg1UVQMxrjUD2Rdj4LsqPyLfLy2Yo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 969 Mopanie Road Tsumeb Osjikoto 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -19.261557 17.715876
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang