2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Wodin Street, Valhalla, Centurion, 0014, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Haven bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Valhalla, Centurion.
Hierdie oulike kajuit het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Daarbenewens het hierdie eenheid 'n kombuisie toegerus met 'n gasplaat, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is TV en musiek beskikbaar. Geen wi-fi nie.
Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde swembad en braaigeriewe. Gaste het veilige parkering op die eiendom. Jy kan vir 'n dag of twee aan alles ontsnap.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Wodin Street, Valhalla, Centurion, 0014, Gauteng
- Gaste dink Haven Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Wodin Street, Valhalla, Centurion, 0014, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang