Hawaii House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea View-rylaan 205, Tinley Manor Beach, Kwadukuza, 4391, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hawaii House is 'n mooi selfsorgvakansiehuis in Tinley Manor en spog met direkte toegang tot die strand.
Die eiendom bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers in die huis, sowel as 'n woonstelletjie met 'n aparte ingang. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n enkelbed. Die woonstelletjie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofhuis het 'n volledige gesinsbadkamer en 'n addisionele badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8, sowel as 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis is 10 km noord vanaf Ballito en 14 km vanaf Salt Rock. Dit bied gaste die geleentheid om vis te vang of om op 'n kanovaart op die strandmeer te gaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Hawaii House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marilyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 4
Ligging
- Sea View-rylaan 205, Tinley Manor Beach, Kwadukuza, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hawaii House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Tinley Manor Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea View-rylaan 205, Tinley Manor Beach, Kwadukuza, 4391, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom