3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Narnia Village, Narnia Lane, Welbedacht, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heads Views From Our Lovely Little Flat In Narnia is op 'n sekuriteitslandgoed in Knysna, 'n dorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale rustige wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n rusbank en TV. Die kombuis is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Narnia Village, Narnia Lane, Welbedacht, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Heads Views From Our Lovely Little Flat In Narnia het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Narnia Village, Narnia Lane, Welbedacht, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang