+19
Selfsorg in Hermanus

Heart of the Sea

8 gaste

3 slaapkamers

7 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Marine Drive, Unit 1, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Heart of the Sea bied selfsorgverblyf in die hartjie van die kusdorpie Hermanus en is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede. Dit is die ideale toevlugsoord vir diegene wat op soek is na ontspanning en avontuur.

Dié ruim woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, bababedjie en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte- en 'n enkelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is 'n aparte gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sonkamer het eetplek en 'n ingeboude braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Fick-se-Poel, Gearing's Point en die Walvismuseum is stapafstand vanaf die woonstel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 25 Marine Drive, Unit 1, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

25 Marine Drive, Unit 1, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bdb87b86427d239d55ca4e8a3988dfebff95f991d0365f241b60767342166db460dcd5e2b2538a6d06016be9d012ee5533e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 25 Marine Drive, Unit 1 Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.421229457961 19.236987353967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang