Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hearts Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinovich-laan 6, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hearts Cottage is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kimberley, Noord-Kaap. Hierdie woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die sitarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 1 volwassene of 2 kinders en daar is 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met 2 stoele toegerus. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek. Hierdie vebrlyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Sinovich-laan 6, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinovich-laan 6, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39b63fa4b93dbd83bddf07679e5b9be918ed606f0bc8c548c6ec8cc4986c8fb6bf9672ecdbdf99eb7b118c713dd549449866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 4) 6 Sinovich Avenue Carters Glen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.748240551903 24.729983389584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem