Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heideland 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 7, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Heideland 7 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 6 gaste in 'n doodloopstraat in Riversdal.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin.

Heideland 7 is 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante geleë, en die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos gholfspeel, 4x4-roetes, bergfietsry, vlerksweef en abseil. Verskeie watersporte, soos kanovaart, visvang en seilplankry kan by Korentepoortdam, wat 15 km ver is, geniet word.

Slaapplek

’n Bespreking by Heideland 7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Jaar gelys 10

Ligging

  • Formosastraat 7, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 7, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cf79fddb5f16c2514e35aa33432861312ed5ecc845281229739f8132f7d0e4ee10f603a7cdaf64db873ddaaf663d1dd4261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 7 Formosa Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.082759693412 21.24751510405
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem