LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+64
Gastehuis in Heidelberg

Heidelberg Lodge

  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Heidelberg Lodge is 'n gastehuis in Heidelberg, 'n bekoorlike dorpie in Gauteng. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings of langtermynverblyf.

Verblyf word gebied in 17 eenhede met slaapplek vir 34 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.

Die gastehuis bied ook braai- en wasgoedgeriewe. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Heidelberg Lodge Jacobs 29 is 'n entjie se ry van restaurante, 'n winkelsentrum, mediese geriewe, 'n gholfklub en 'n natuurreservaat af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Debbie G
5.0
Wonderlik rustig. Baie lekker oorgeslaap.
Okt 2026
Tersia H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies en sentraal. Baie netjies en skoon en in die middel van restaurants. Vir 'n nag oorbly is dit perfect.
Aug 2026
Carla S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place. Lovely place, neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Minke K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Uitstekende kliënte diens en vriendelikheid. Kamers is pragtig en net.
Aug 2026
Willem V
5.0
Sal weer kom oorslaap. Macdonald by ontvangs was vriendelik en my sommer dadelik tuis laat voel. Kamer skoon en netjies.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Heidelberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92810a8bb402eb6304390150b96155158fec4d673713509069a0a1773308adb353fa111eff5b0e5182595899f512242e28ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 27 Jacobs Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.497965243442 28.359619809148
Soek in 'n groter streek