Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel en Aarde Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coch y Bondhu Estate, R320, langs Haygrove Heaven, Hemel en Aarde Weg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hemel en Aarde Cottages bied lieflike selfsorg-kothuise in die Hemel en Aarde Vallei, sowat 120 km buite Kaapstad. Die kothuise is aan die voet van die Babylonstoren Berg en die Onrusrivier vloei regdeur die hartjie daarvan. Hier kan gaste ontspan en 'n naweekwegbreek in die natuur geniet.

Daar is 4 kothuise wat omring is deur wingerde, tuine en damme. Elke kothuis het 'n goed toegeruste kombuis, leef-area en braaigeriewe. Al die kothuise, behalwe een, het hul eie houtvuurwarmbaddens.

Hemel en Aarde Cottages bied heerlike peuselhappieborde met plaaslike produkte. Dit sluit kaas-, vleis- en ontbytborde in, asook mandjies.

Gaste kan wynproe by enige van die bekende wynkelders op die instansie se drumpel en Hermanus is bekend vir sy walviskyk-geleenthede en strande. Dit is net 15 minute ver.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Hemel en Aarde Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Ligging

  • Coch y Bondhu Estate, R320, langs Haygrove Heaven, Hemel en Aarde Weg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel en Aarde Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coch y Bondhu Estate, R320, langs Haygrove Heaven, Hemel en Aarde Weg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897542a4a32908e143cd7952b025fa4612c578c8d913cf7d476781a7368cebdd30b3ce822ebb3bb277a5cfa5ae0a9a117233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Coch y Bondhu Estate R320, off Haygrove Heaven, Hemel en Aarde Road 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354546785082 19.27252554002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem