4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 58 Paradise Road, Simonstad, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Met die Kaapse berge en fynbos-omgewing bied Hemel Op Aarde pragtige uitsigte oor die hawe en die golwe van Valsbaai. Die eenvoud, luuksheid en sorgvuldig geselekteerde dekor dra alles by tot 'n onvergeetlike wegbreek.
Hierdie eenheid bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer met see-uitsig is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die hoofleefarea bestaan uit 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, sowel as 'n aparte opwaskamer. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke lei vanaf die kombuis. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure van die sitkamer is 'n semi-oordekte balkon met buitemeubels en braaigeriewe, wat 'n ideale plek skep vir gaste om te ontspan en die see-uitsigte te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chrizelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 58 Paradise Road, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Hemel op Aarde het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Paradise Road, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang