LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis | LekkeSlaap
+22

Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis is 2 pragtige, historiese kliphuise wat in Nieuwoudtville geleë is.

Gaste kan die Hendrikshof Gastehuis met slaapplek vir 6 mense, of die Waenhuis Gastehuis met slaapplek vir 4 mense, bespreek. Elke huis bied absolute privaatheid. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers in die Hendrikshof Gastehuis en 2 slaapkamers met 1 badkamer in die Waenhuis Gastehuis. Linne en handdoeke word in albei huise voorsien.

Elke huis het 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorgverblyf met 'n stoof en 'n yskas. Gaste kan in die sitkamer of op die stoep ontspan. Elke gastehuis het ook braaigeriewe.

Daar is LED-ligte regdeur die huis beskikbaar in geval van beurtkrag of kragonderbrekings. Daar is veilige parkeerplek agter ‘n hek op die perseel.

Gaste kan maaltye en gratis WiFi by die Smidswinkel Restaurant geniet. Nieuwoudtville is die perfekte bestemming vir blommekyk gedurende die veldblomseisoen van Augustus tot September.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Kerkstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxYzM2MmQyLTNkM2EtNGJkZC1iNmZjLTM2NjdiM2Y2YjI3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Church Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.379812 19.105504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!