Henley Tranquility
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1905 Oxford Road, Henley on Klip, Meyerton, 1961, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Henley Tranquility is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Henley On Klip, Meyerton. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die oopplan-en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daarbenewens sluit die eenheid 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n draagbare waaier vir ekstra gemak in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die tuin, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. O. R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 60 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1905 Oxford Road, Henley on Klip, Meyerton, 1961, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1905 Oxford Road, Henley on Klip, Meyerton, 1961, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang