Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Inkloktyd: Vanaf 14:00.
Uitkloktyd: Teen 10:00. Let asseblief daarop dat 'n bykomende fooi per uur gehef sal word vir uitkloktyd na 10:00.
Skade: Gaste is aanspreeklik vir die koste van enige skade aan die eiendom, insluitend beddegoed, handdoeke, meubels, elektronika, die borrelbad, swembad, eetgerei en breekware.
Rookbeleid: Rook binne streng verbode. 'n Boete sal gehef word indien rook binne bespeur word.
Troeteldiere: Geen troeteldiere toegelaat nie.
Swembad:
Ure: 08:00 tot 20:00.
Kinders onder 12 mag nie sonder toesig by die swembad gelaat word nie, aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie, en geen swembadnet of hekke teenwoordig is nie.
Stiltye: Hou asseblief geraasvlakke tot 'n minimum tussen 22:00 en 08:00.
Besoekers: Geen besoekers van buite word toegelaat nie.
Parkering: Moet asseblief nie op enige grasperke parkeer nie.
Bykomende Dienste
Ontbyt- en Kosmandjies: Beskikbaar teen 'n bykomende koste. Bestellings moet ten minste 48 uur vooruit geplaas word.
Bestellings voor aankoms: Enige bykomende items moet voor inklok bestel word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R46, Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12, Hermon, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang