6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hermanus Beach Club 143 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondverdieping-woonstel wat in Hermanus Beach Club kompleks geleë is.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus en het ook graniet-toonbanke, ingeboude kaste en 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig op die beskutte balkon geniet en het toegang tot die seefront wat stapafstand vanaf die kompleks is. Die balkon bied ook 'n uitsig oor die pragtige fynbostuin en die grasperk.
Die kompleks het ook 'n tennisbaan, swembad, sportkroeg, selfsorg-wassery, fiksheid sentrum, plaaslike snoepwinkel en word met kameras en sekeruteit beveilig. Gratis parkeerplek is beskikbaar.
Die kompleks is 2 km vanaf Whale Coast Mall, swemstrande, walviskykbestemmings, plaaslike hospitale en die SAPD in die middedorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Beach Club 143 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang