Selfsorg in Hermanus

Hermanus Reefs Studios

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Scobinae S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie aangenaam, pragtige uitsig. Woonstel is lekker groot. Ek en my man het die uitsig en woonstel baie geniet. Was 'n lekker wegbreek naweek vir ons. Lekker eetplekkies en winkels ook naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Heel gerieflik en veilig. Was skoon en baie gerieflik. Sal weer daar bly volgende keer, baie sentraal geleë in Hermanus. Plek het alles in vir as jy net 'n paar dae wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 59

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA247f16706e90dd9daad87a2746752b3e3b224a739c6ad260b7f82a6ac1149d1fb431e2c9ba46ae81231bf2e7fb1c0927da8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 67 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.423837 19.229907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang