4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 301 74 on Marine, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hermanus See Uitsig is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Hermanus se middedorp. Dié gewilde vakansiedorp is aan die Wes-Kaap se Suidkus en is wêrelbekend vir uitstekende walviskykgeleenthede. Die area se natuurskoon, matige klimaat, buitemuurse doendinge, blommeryk en kort afstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Overberg kan verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n pragtige 180°-uitsig oor die see.
Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jurie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 301 74 on Marine, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus See Uitsig het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
301 74 on Marine, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang