Heron's Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Vleistraat 31, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Heron's Haven is 'n pragtig gerestoureerde kothuis wat uit die laat 1800's dateer en spog met geelhoutbalke en 'n hoë plafon. Dit is op die vleiland in die skilderagtige dorpie Wakkerstroom geleë en hierdie bekoorlike huis bied rustige verblyf wat deur die natuur en asemrowende uitsigte oor die vleiland en op die berge in die verte omring word.
Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehalteperkallinne, elektriese komberse en handdoeke word voorsien.
Die rustieke leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, stoof, oond, broodrooster, koffiemasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n gesellige hoekie voor 'n koolstoof.
Daar is 'n braai en 'n hangmat met 'n uitsig oor die vleiland. Hierdie verblyf spog ook met 'n verskeidenheid bordspeletjies en vir diegene wat die area wil verken, kan Ossewakop besoek wat net 10,1 km ver is. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Vleistraat 31, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Vleistraat 31, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga