+24
Selfsorg in Bredasdorp

Heuning Nessie

3 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Kreupelhout Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Heuning Nessie is knus vakansiekothuis aan die voet van die Heuningberg in die klein dorpie Bredasdorp en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind.

Die kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolf, asook eetgerei en breekware.

Die kothuis beskik ook oor sy eie braai-area, veilige privaat parkeerplek, privaat ingang, volledige DStv, onbeperkte WiFi en 'n kluis vir waardevolle items. 'n Kragopwekker is beskikbaar vir onvoorsiene kragonderbrekings.

Die Skeepswrakmuseum is 19 minute se stap weg, die winkelsentrums sowat 1 km, en De Mond Natuurreservaat, bekend vir walviskyk, is 24 km ver. L'Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, is 40 km van die dorp af geleë.


Kamer-opset

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan V
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Baie lekker, en ek beveel dit aan vir 'n uitstekende verblyf.
Mei 2026
Cyndy W
Saam met vriende
5.0
Everything was great. Everything was great. Took the dogs along and they were safe and happy as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Theuns K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese oornagplekkie. Netjiese, veilige blyplek. Tony is 'n vriendelike en behulpsame gasheer.
Jun 2025
Mariétha E
5.0
A real gem, highly recommended. The lovely and spotlessly clean studio apartment receives top marks for comfort and hospitality of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Etienne S
Saam met lewensmaat
4.8
Enjoyable stay. Very neat modern accommodation. Very friendly owner, helpful with advice regarding the tourist attractions in the area....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 34 Kreupelhout Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heuning Nessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek

34 Kreupelhout Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a9ea94b213769eb02d6428405522292023767a225c2a5d73ea48d5166eb60439d5f80217c31c94653331d5ea0a070b4c25a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 21 5 1 5 34 Kreupelhout Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.5436883 20.0435376
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang