+31
  • 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 137 Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Hezekiah Guest Farm is sowat 15 km buite Mbombela (Nelspruit), in die skilderagtige Alkmaar-streek, geleë. Hierdie wildsplaas word besit en bestuur deur die Coetzee-familie. 'n Gedeelte van die plaas word gebruik as 'n kommersiële boerdery, op kleinskaal. Die ander deel is 'n wildsplaas.

Al 4 die eenhede is naby die dam en bied fantastiese uitsigte oor die omliggende omgewing. Dis ook baie veilig. Elke eenheid het 'n TV met DStv en lugversorging. Die oorspronklike kothuis van klip bestaan uit 2 gemaklike slaapkamers met dubbelbeddens. Die kothuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, drieplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Alle potte, panne, breekware en eetgerei word voorsien.

Die 2 eenhede van hout is baie gewild! Beide eenhede is volledig toegerus vir selfsorg, en het 'n yskas, vrieskas, elektriese stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, panne, breekware en eetgerei.

Hier sal jy 'n hele aantal wildsbok-spesies soos die koedoe, njala, impala, klipspringer en duiker aantref. Die ryk voëllewe sal jou ook bekoor. Hier is 'n magdom plaaspaaie vir motorfietsryers, voetslaners en bergfietsryers beskikbaar. Die dam is geskik vir varswaterhengel op 'n vang-en-vrylaat-basis. Daar is ook 'n trapboot met sitplek vir 4 gaste beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Skoonmaakdiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shernil S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazingly awesome. It was truly amazing. Henk was such an awesome host. The place is neat and beautiful. The chalet was comfy. The dam ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Burgher P
Gesin met tieners
5.0
Iets besonders. Hoe anders kan mens dit beskryf as net, iets besonders. Stilte, naby die natuur, skoon, netjies. En tog naby die stad.
Okt 2025
Ben R
Saam met lewensmaat
5.0
Alles is daar lekker gebraai, rugby gekyk en 'n lekker atmosfeer. Baie mooi plekkie, sal definitief weer gaan.
Okt 2025
Michelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Beeldskoon, stil en rustig. Baie, baie mooi, natuur skoon, rustig in die bos. Sal beslis weer inboek.
Sep 2025
Reinette E
Gesin met tieners
5.0
Rustig in die natuur. Die uitsig van die stone cottage was asemrowend en baie rustig daar. Die plekkie self was netjies en skoon. Sal weer by Hezekiah...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm 137 Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Hezekiah Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm 137 Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MWJmZDgxLTAzYmMtNDNmYy04MTQ5LTQ4MGIwYTFiM2I0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Farm 137 Alkmaar Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.455340732676 30.855123996735
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang