2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 984 Milton Lane, All The Tides, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hi Tide @ All The Tides bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat 'n wegbreek aan die Dolfynkus soek.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Dié kombuis is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die verblyf is net 80 m van die strand af. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 984 Milton Lane, All The Tides, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hi Tide @ All The Tides het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
984 Milton Lane, All The Tides, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang