8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Facebook
- 417 David Drive, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hib-Escape Villa is 'n fantastiese houthuis met 2 verdiepings en selfsorggeriewe. Dié villa het lieflike see-uitsigte en is op 'n privaat perseel wat meer as 1000 m² beslaan. Die verblyf het ook watertoevoer indien die raad nie kan voorsien nie.
Hib-Escape Villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die ander 2 badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die lieflike leefarea het rusbanke, stoele, 'n TV met DStv EasyView, 'n DVD-speler, en 'n etenstafel met 6 stoele. Daar is 'n speletjieskamer met 'n pooltafel. Gaste kan gerus gebruik maak van die ruim onderdakdek en die stoep met braaigeriewe en see-uitsigte.
Die huis het 'n vrystaande elektriese heining en 'n troeteldiervriendelike buite-alarmstelsel. Daar is 'n wassery in die dorp wat gaste kan gebruik vir wasgoed. Gaste kan hul voertuie in die dubbelmotorhuis parkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 417 David Drive, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hib-Escape Villa het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
417 David Drive, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang