2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hibiscus B&B bied knus oornagverblyf op die eienaar se perseel wat in Twin Palms, Strand geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf alleenreisigers óf sakereisigers.
Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.
Hierdie woonstel het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite het gaste hul eie patio met 'n tafel en stoele waar hulle 'n oggendkoffie kan geniet.
Gaste kry ptivaat parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 km vanaf die hoofstrand en binne 'n radius van 5 km vanaf winkelsentrums en 2 hospitale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Hibiscus B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang