Hidden Way Self-catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hidden Way Self-catering Cottage is op 'n stil pypsteelerf in Constantia in Kaapstad geleé. Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf die Constantia-wynroete en ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Die alleenstaande kothuis is op die eienaar se perseel, maar het 'n privaat ingang. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die aparte kombuisie is met basiese geriewe toegerus en koffie, tee en suiker word daagliks voorsien.

Verder het die kothuis 'n TV met sekere DStv-kanale en M-Net. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Hidden Way Self-catering Cottage is naby die Constantia Village-winkelsentrum, 'n Virgin Active-gimnasium en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Hidden Way Self-catering Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hidden Way Self-catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za