LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hide Away Cottage | LekkeSlaap
+28

Hide Away Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geneva-rylaan 22, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hide Away Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Uvongo, 'n vakansiedorpie aan die Hibiscuskus van KwaZulu-Natal. Dié vriendelike dorp het 'n ontspanne atmosfeer en spog met ongerepte strande en welige subtropiese plantegroei.

Die kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 gaste. Die huisie is op die eienaar se perseel, maar is 'n aparte eenheid. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die sitkamer het ook 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n aantrekkamer in die slaapkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel. Die leefarea in die oopplan-woonstel het 'n etenstafel, ontbytkroeg met sitplek, 'n TV met HD Openview en 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot die swembad, tuine en die dek wat uitkyk oor die see.

Gaste kan 'n luilekker dag op die strand deurbring, of wildbewareas, restaurante, winkels, natuurreservate, gholfbane en meer verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Hide Away Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hide Away Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Geneva-rylaan 22, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hide Away Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geneva-rylaan 22, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzJ9dra0ME2puX12msVA5YzAoTqRKuf0tgHngGke1huzoCLw6aC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 22 Geneva Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.827293363 30.391225183853
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!