High on a Hill
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Stand 28 Hill street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
High on a Hill is 'n heerlike vakansiehuis in die bekoorlike dorpie Clarens, teen 'n agtergrond van rustige berguitsigte. Dit is die ideale basis om die skoonheid en bekoring van die area te verken.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak, sowel as 'n bad of 'n stort.
Die oopplan-kombuis grens aan die vermaakarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die vermaakarea sluit 'n etenstafel met stoele, 'n TV en 'n rusbank in.
Die huis maak oop op 'n patio met buitesitplek, braaigeriewe en asemrowende tuin- en berguitsigte. Gaste kan toegang tot WiFi en veilige, gratis parkeerplek geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Stand 28 Hill street, Clarens, 9707, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 28 Hill street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang