Highcroft Retreat & Lodge
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 St Elmos Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Highcroft Retreat & Lodge bied gemaklike verblyf naby Umzumbe-dorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Geleë op 'n werkende papegaaiplaas en omring deur rustige landskappe van heuwels en suikerrietlande, is dit 'n ideale plek vir ontgifting, ontspanning en verjonging.
Gaste kan kies uit 9 kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n gedeelde en suite-badkamer. Daar is 6 kamers met twee slaapplekke, 2 gesinschalets met vier slaapplekke en 1 kamer met drie slaapplekke met 'n privaat en suite-badkamer elk. Alle kamers bied gemaklike beddens met voorsiene linne, badhanddoeke, seep, en sluit tee- en koffiemaakgeriewe in. Daarbenewens het alle kamers 'n patio met buitesitplek.
Gaste geniet toegang tot braaigeriewe, veilige parkering, 'n rustige labirint vir meditasie en refleksie, en 'n rustige meditasiekamer wat perfek is vir joga, meditasiesessies en intieme seremonies.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 St Elmos Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 St Elmos Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang