+15
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Highland Retreat

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kings Hill Estate, Koningsrivierweg, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Highland Retreat is in die klein bergdorpie McGregor geleë en bied pragtige selfsorgverblyf sowat 150 km vanaf Kaapstad. Dit is perfek vir paartjies, sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Hierdie eiendom bied 2 pragtig ingerigte, klipgeboude kamers met en suite-badkamers met 'n bad, wasbak en toilet. Elke kamer beskik oor 'n gemaklike koningingrootte-bed, sagte duvets, kraakvars linne en 'n privaat ingang. Die kamers het geriewe soos 'n mikrogolfoond, tweeplaat-konveksie-oond, ketel, Nespresso-masjien, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Boonop kan gaste wat buitemuurse doendinge soek die nabygeleë wynkelders, fiets- of staproetes geniet, of die winkels en restaurante in die area besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 525

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kings Hill Estate, Koningsrivierweg, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Highland Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Kings Hill Estate, Koningsrivierweg, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff336fa84c6d043f2ebe77db0df8fec30957d47025c8ecf03851098fccfb15a17b64f445cc0065a96d2d64c43000c18821c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Kings Hill Estate Koningsrivierweg 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.916543294858 19.856435252115
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang