Highnoon Garden Cottage
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Seafield Lane, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R975 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Highnoon Garden Cottage is 'n lieflike tuinkothuis op 'n privaat eiendom aan die rivieroewer, maar met sy eie privaat ingang in Kleinemonde. Die eiendom is rustig en stil, omring deur bome, en slegs 300 m van die strand af wat toegang tot die strandmeer bied. Die oorvloed bome lok 'n verskeidenheid interessante voëls dwarsdeur die jaar.
Die kothuis kan 'n gesin van tot 4 akkommodeer en is perfek geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n dubbelslaapbank in die kamer. Die badkamer bevat 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Daar is 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n yskassie, gas-/elektriese stoof met oond, ketel, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware.
Buite is daar 'n tuinarea met braaigeriewe. Gaste kan op eie risiko 'n kano gebruik. Kinders ouer as 10 word volwassenes genoem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dide Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 34 Seafield Lane, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Highnoon Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Seafield Lane, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang