Hill Luxury Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kristle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Miemie S - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie weer, vriendelike mense, gehalte kos en restaurante.
Morne H - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties. Die eenheid is netjies en goed ingerig. Lekker stil en goed geleë. Vriendelik ontvang.
Gerhard P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigheid en gasvryheid.
Amanda (Mandy) G - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable, safe and comfortable.
Qaanita W - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Tinus L - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Elize D - Nov 2023
Algehele gradering
Net wat ons wou gehad het.
Juan C - Nov 2023
Algehele gradering
Asemroowend vir die prys.
Frank S - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly.
Sylvia E - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gasvry.
Annelize B - Sep 2023
Algehele gradering
Eienaars baie gasvry. Baie netjies. Als wat mens nodig het was reeds daar.
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Andre M - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lieflike verblyf.
Hester J - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens en baie aangename, vriendelike ontvangs.
Petrus H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louanna-laan 31, Kloofendal, Johannesburg, 1734, Gauteng