LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillcrest | LekkeSlaap
+22

Hillcrest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, 93 Hillcrest, Walkersons Privaat Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hillcrest is op die Walkersons Landgoed, 'n privaat landgoed in die Dullstroom-vallei in Mpumalanga, geleë. Dullstroom is is 'n natuurparadys en bied uitsonderlike panoramiese uitsigte op die berge en oor die veldblomme, en spog ook met uitstekende restaurante, boetiekbier-brouerye en kultuur.

Dié bekoorlike tripelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die tweede verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is in die solder en het 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n sitarea met 'n TV.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die huis het ook 'n TV met DStv, 'n braai-area op die dek en parkeerplek in die motorhuis.

Besienswaardighede in die area sluit die Dullstroom Natuurreservaat, Verloren Vallei Natuurreservaat en Dullstroom Bird of Prey and Rehabilitation Centre in.

Slaapplek

’n Bespreking by Hillcrest sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R540, 93 Hillcrest, Walkersons Privaat Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, 93 Hillcrest, Walkersons Privaat Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbZt6Pne92nrJbDYE42s7lvgBXd2CBG8BqtD9AgDPXdxKIocXFJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 400  per nag (plek vir 10) R540 93 Hillcrest, Walkersons Private Estate 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.352903977616 30.181826672813
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!