+21
Selfsorg in Hillcrest

Hillcrest Hosting

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Sal weer hier boek. Ja, was regtig netjies en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altesia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie gemaklike verblyf, netjies en skoon. Verblyf was baie goed gewees. Netjiese goed ingerigte eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekker geslaap. Ons het 'n goeie nagrus gekry en die plek was netjies en skoon. Dit was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

Philip V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Baie rustig en lekker gebly. Was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

James S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lekker. Die gasheer was baie vriendelik en het al ons probleme spoedig aangespreek. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

Serah V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Gemaklik. Dit was regtig waarde vir geld. Baie dankie vir al julle moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abbigaile V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, gerieflik & rustig! Sal definitief aanbeveel. Ons het so lekker gebly! Vriendelike diens ontvang. Alles was so mooi, skoon & netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

Marinelle T
1 nag
5.0
Jan 2026

Veilige omgewing en baie vriendelike gasvrou. Baie lekker geslaap op ’n gemaklike matras. Die eenheid was goed toegerus met alles wat nodig is vir oornagverblyf, en veilige parkering was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

Edward C
1 nag
5.0
Jan 2026

Als was netjies en skoon gewees. Gasheer was baie vriendelik. Het verby gastehuis. Baie lekker gastehuis. Gerieflik naby die N12.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

Maria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naduchelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Slegg Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ff3aee696760e1dfc13d9cd9476df02ee67dfa353d17a090f23f66e94edbfd1f2ba5da995ab0d927255798776af52ce3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 20 Slegg Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.760556373321 24.740824639605
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang