Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillhouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petrus Stroom-pad 7, Dargle, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Hillhouse is 'n bekoorlike, rustieke plaasskuur wat oorgedoen is. Hierdie selfsorghuis skuil tussen die boorde, bos en grasvelde. Dit bied 'n skilderagtige uitsig oor die vallei en is 14 km vanaf Howick.

Die verblyd bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en is ideaal vir groot groepe, gesinne, werkswinkels of vakansiegangers.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 3 slaapkamers het 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word om dubbelbeddens te maak. Hierdie slaapkamers is op die trapportaal en het nie privaatheid nie. Die slaapkamers het houtmure en geluide kan daardeur gehoor word. Daar is 4 enkelbeddens in die leefarea, ideaal vir kinders. Die ander 3 badkamers het elk 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n kombuis, braaigeriewe en 'n oop kaggel in die sitarea en hout word voorsien. Langs die eienaar se huis is daar 'n swembad wat gaste kan gebruik.

Daar is 'n tuin met byekorwe, eikebome en sampioene in die lente. Daar is ook vetplante en 'n kweekhuis met interessante en unieke plante. Gaste kan vrugte van die perske-, pruim- en sitrusbome pluk.

Slaapplek

’n Bespreking by Hillhouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 2
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Petrus Stroom-pad 7, Dargle, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petrus Stroom-pad 7, Dargle, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5df84724d30e93126d859dc0f928ebcc0539d64fb5c85417e9cb36b3fc8fe8dde5faee0a626644124bdad916bf24134512a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 12 mense 7 Petrus Stroom Road Dargle 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.507848658772 30.138211707624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem