Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Guest House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Lente Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Hillside Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ruan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Gesin met klein kinders

Heerlike ervaring!

Baie lekker oorgebly. Ons honde het ook die grasperk en ruim erf baie geniet. Dit was baie lekker en rustig gewees na 'n lang reis! Sal graag weer hier wil oorbly in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies, goeie diens.

Verskriklik lekker. Baie ruim. Grootste badkamer! Baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Riaan.
Ek waardeer dit.
Julle is enige tyd weer welkom.

Hillside Guest House
Dirk H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk H

Gemengde gevoelens.

Ek en my vrou en ons drie volwasse kinders het onlangs hier oornag. Die huis is baie lekker en gesellig en die bed waarop ek en my vrou geslaap het was wonderlik. Die eienaar het egter een van die kamers, wat direk uit een van die drie slaapkamers wat ons gehuur lei, aan 'n ander groep mense verhuur. Daar was ten minste drie volwassenes en twee kinders wat, dink ek, almal in die vierde slaapkamer oorgeslaap het. Nadat ek hulle eers moes gaan vra om stil te bly omdat ons wil slaap, het hulle in die huis begin kettingrook en die rook het onderdeur die deur in die kamer waar my dogter geslaap het ingedring en sy moes haar kop bedek en probeer om te slaap met die sterk rookreuk in haar kamer. Ek dink nie die huis leen hom daartoe om twee groepe mense te akkommodeer nie en ek kan nie glo dat mense toegelaat word om in die huis te rook nie, geen rook verbode tekens nie. Die stort se warmwaterkraan het nie gewerk nie en ons moes koud stort. Verskeie van die ander krane het ook gesukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Goeie dag Dirk.
Dankie vir jou resensie.
Die kraan van die stort het gebreek en die vorige gaste het ons nie laat weet nie. Ek is jammer daaroor. Ons gaan egter die hele badkamer oordoen want die krane is binne in die muur.
Ek is jammer oor die gaste wat hulle nie kon gedra nie.
Daar is nie-rook bordjies in die kombuis en die deel waar die ander gaste geslaap het.
Die wangedrag van die ander gaste het ons reeds hanteer.

Hoop om julle weer te sien.

Groete

Hillside Guest House
Hennie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Gerieflik vir oornagverblyf.

Huis en meubels is oud. Kamer was netjies en skoon. Tuin is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L
Gesin met tieners

Great for overnight stay!

Host was super friendly and accommodating. The accommodation very clean and neat. Lovely place to stay for an overnight trip.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay although brief, lovely accommodation and friendly host.

Host was friendly and accommodation was clean. Plenty of parking and very convenient for long trips. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en het lekker gerus, badkamer was my gunsteling, beveel dit vir enige iemand aan.

Sal definitief weer daar gaan bly, was baie veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Baie dankie Nicolette.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Lente

Hillside Guest House
Werner H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Gesin met klein kinders

Oulik, vriendelik en rustig.

Lieflike en ongelooflik, vriendelik ontvang. Meer as genoeg vir 'n aand se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Baie dankie
Kom kuier gerus weer.
Groete Lente

Hillside Guest House
Edolene B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edolene B
Gesin met tieners

Goeie oorslaap-fasiliteit

Dit is skoon en veilig. Lekker beddegoed, maar die badkamer wat deur almal gedeel word is ongerieflik. 'n Paar krane het gelek wat met die huidige waterkrisis onaanvaarbaar is. Die stort in die bad was ongemaklik en vererger deur kraan wat lek en vloer nat maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.
Die krane is reeds herstel.
Kom kuier gerus weer.
Groete Lente

Hillside Guest House
Hennie C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Baie dankie Hennie.
Ons sien uit na jou volgende kuier.

Hillside Guest House
Wihann M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wihann M

Netjies en ontspannend.

Netjiese ou huis in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Hillside Guest House
Warrant Officer Gxagxisa W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Warrant Officer Gxagxisa W
Gesin met klein kinders

Privaat en baie rustig.

Baie lekker gebly. Al wat pla is dat daar geen veiligheidshekke/-tralies voor venters en deure is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mari K
Gesin met tieners

Verblyf was aangenaam maar baie eenvoudig.

Gasheer baie vriendelik en kamer baie netjies en skoon. Ongelukkig nie veel om te doen op die perseel nie, bestaan net uit kamers. Die kamers word net voorsien van losstaande waaiers wat nie regtig help met uitermatige hitte in Bethulie nie wat verblyf ongemaklik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Dankie Mari vir jou terugvoer.
Kom kuier gerus weer.

Hillside Guest House
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nan Y - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nan Y
Saam met vriende

The house is clean and well equipped, but there is no view despite the website picture which suggests this.

We enjoyed our one-night stay, although we had to go in search of the Gariep Dam. The website picture promises wonderful views - we think this should be changed. However, the house if well equipped and spotlessly clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback.
The profile picture that was taken from the bridge was removed.
We apologise.

Hillside Guest House
Andries B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, genoeg beddegoed.

Die profiel-foto misleidend - ons het in die rigting van die dam na die huis gaan soek. Die egpaar het hard gewerk aan die huis regmaak, hopelik is die werf volgende aan die beurt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hillside Guest House se terugvoer

Goeie dag Andries,
Dankie vir jou insette. Ons werk hard aan die tuin.
Gelukkig is die groei seisoen nou hier. Blomme en gras is geplant.
Wanneer julle weer kom kuier lyk als anders.
Groete,
Lente

Hillside Guest House
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swart-singel 6, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIosenDTZx3QoY8RBB7dbrv7oVjlnmLX8yfv02vLvSZYeOBRuo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 6 President Swart Crescent Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.493800755133 25.968472331352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem