Hippo's Haven
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 68
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Jerome J - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic place.
Hippo's Haven se terugvoer
Thanks Jerome, so glad you had a good relaxing stay.
Yolandi S - Okt 2023
Algehele gradering
The house is lovely and comfortable. It is also very clean.
Lees meerNico G - Jul 2023
Algehele gradering
Huis is ongelooflik uiteengesit met pragtige dekor.
Hippo's Haven se terugvoer
Thank you Nico for your kind review of Hippo's Haven. I am sorry to see that the estate was disappointing. This is due to the fact that hotel and golf course have recently been sold and the new owners are in the process of major upgrades, which we very much look forward to.
Lynette N - Des 2022
Algehele gradering
Eenheid is netjies, skoon en ruim.
Gernie A - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome stay!
Gert L - Mei 2022
Algehele gradering
Ruim kamers en vertrekke. Gerieflik naby Krugerwildtuin.
Kelebogile D - Jun 2021
Algehele gradering
Breathtaking
Hippo's Haven se terugvoer
Thank you Kelebogile for your kind review.
Desiree V - Okt 2020
Algehele gradering
Peace of heaven in the bush.
Hippo's Haven se terugvoer
Thank you Desiree for your kind review. We look forward to accommodating you again.
Deidre K - Okt 2020
Algehele gradering
Genoeg spasie vir groterige groep.
Luvuyo G - Sep 2020
Algehele gradering
Beatiful lodge, well laid out. Surroundings very relaxing and tranquil.
Hippo's Haven se terugvoer
Thank you for your kind review Luvuyo.
Linda V - Sep 2020
Algehele gradering
Ons was verskriklik bly met die ligging van Hippo Haven asook hoe mooi die huis ingerig was. Die enigste twee punte wat ons voel teen Hippo Haven tel is die mynwerke wat die stil atmosfeer deur die dag beïnvloed en wat my snags wakker gehou het. Die tweede punt is dat die stort nie 'n deur het nie en dus verskriklik water op die badkamervloer gemors het asook ook die hoofslaapbadkamer toilet wat verstop geblikt het. Die huis was netjes skoon op eerste blik maar klein goed was vuil (skottelgoeddroograk).
Dries L - Aug 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Hippo's Haven se terugvoer
Thank you Dries, for your kind review. We hope to accommodate you again in the future.
Senatia C - Des 2019
Algehele gradering
Its a beautiful place to visit, 10 mins drive away from Kruger National Park gate.
Charlotte C - Aug 2016
Algehele gradering
Rustige verblyf wat mens laat deel voel van die bos en boslewe.
Seshini N - Mei 2016
Algehele gradering
5 star Haven.
Hippo's Haven se terugvoer
Thank you kindly Seshini.
Lydia P - Jul 2015
Algehele gradering
Lodge is stunning, location beautiful.
Hennie K - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Adam K - Jul 2014
Algehele gradering
Baie mooi en stylvol in 'n pragtige omgewing!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hans Merensky 408, Hans Merensky Gholflandgoed, Phalaborwa, 0000, Limpopo