Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Historic Pig and Whistle Inn

  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kowie-weg 268, Bathurst, 6166, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Historic Pig and Whistle Inn wat in 1832 gestig is, is die hoeksteen-aantreklikheid van die grensdorp Bathurst en is 'n Suid-Afrikaanse Erfenisbaken, asook die tuiste van die oudste voortdurend gelisensieerde kroeg in die land. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende, unieke wegbreek.

Dié tradisionele herberg het 10 gerestoureerde slaapkamers met smaakvolle oudhede. Gaste in die geskiedkundige slaapkamers deel 2 badkamers. Al die slaapkamers het slaapplek vir 2 gaste.

Die restaurant is gewild onder besoekers en plaaslike inwoners, en bied tradisionele Engelse kos en Sondagbraaie. Die braaie is gewild en gaste word aangeraai om te bespreek. Daar is ook varsgebakte koeke en nageregte, vegetariese maaltye en Mediterreense gunstelinge. Die kroeg se vrolike atmosfeer het dit ook gewild onder plaaslike inwoners gemaak. Daar is ook 'n À la carte-spyskaart vir ontbyt, middagete en aandete.

Gaste het toegang tot die tuinarea, die swembad en daar is 'n speelarea vir kinders. Die area rondom die Historic Pig and Whistle Inn is vol interessante dinge om te sien en te doen. Van die nabygeleë besienswaardighede sluit nasionale monumente, wildreservate, kunsgalerye, kuriowinkels en Blouvlagstrande in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Historic Pig and Whistle Inn
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Gavin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 5

Ligging

  • Kowie-weg 268, Bathurst, 6166, Oos-Kaap
  • Gaste dink Historic Pig and Whistle Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kowie-weg 268, Bathurst, 6166, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA517a87308c3ebd056c6bc2dfc64566b6160358b8e39ad2424c1894ae4632f3736bf1ff906f5c70fe5399ebed8fb64a60701e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 268 Kowie Road Bathurst 6166 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.50367920874 26.824183538623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem