Hluhluwe Bush Camp Glamping Village
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Trienke Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Elouise H - Mei 2024
Algehele gradering
'n Heerlike verrassing!
Lees meerPrioshan R - Des 2023
Algehele gradering
Everything needed for a great trip in the Natal bush.
Lees meerRyan R - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing, tranquil bush stay.
Naomi H - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike kampervaring met gerief!
Kate J - Sep 2023
Algehele gradering
Quiet, relaxing and lovely scenery.
Piet C - Jul 2023
Algehele gradering
Was ontspannend, lekker rustige plekkie sonder enige aansitterigheid.
Hendrik S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Hluhluwe Bush Camp Glamping Village se terugvoer
Goeiemôre Hendrik
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.
Ek wil net by jou uitvind oor die "customer service" wat jy 'n 1 voor gegee het. Wat presies het ons verkeerd gedoen om dit vir die toekoms reg te kan maak?
Ek hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Groete uit die bos.
Maggie H - Jun 2023
Algehele gradering
Neat. Beautiful. Well-equipped.
Rickus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rusigheid vir die siel.
Amy M - Feb 2023
Algehele gradering
Treated like kings and queens.
Colleen S - Apr 2022
Algehele gradering
'n Ware juweel met aangename eienaars!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 33 van Plot H 122, Hluhluwe Bush Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal