LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hluhluwe River Lodge | LekkeSlaap
+40

Hluhluwe River Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Hluhluwe River Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kotze R - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotze R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, mense is baie vriendelik, kos is baie lekker.

Staf is vriendelik en behulpsaam, heerlike kos en omgewing is lekker, net so 'n uur vanaf die see.

Carin D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin D
Gesin met klein kinders

Pragtige lodge met perfekte ligging.

Ons het 'n heerlike tyd by Hluhluwe River Lodge gehad. Die ligging is perfek om St Lucia en Hluhluwe te verken. Die kos was fantasties!

Susanna J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is uitstekend geleë in die bosveld en net 'n uur se ry verder is jy by die see.

Mariana D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek met die mees professionele personeel.

Ek wil graag die personeel van die die lodge bedank vir hulle vriendelikheid en professionele optrede. Baie dankie vir die heerlike kos en 'n skoon, warm bed. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D540, Sub 21 van Erf 104, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYzkwYTZiLWY1YTQtNDBjNS1iNTU1LTcxMmI5YTU0ZTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the D540 Sub 21 of Lot 104 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -28.027613888889 32.349286111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!