Hluzu Guest House
Selfsorg
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nyalastraat 90, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hluzu Guest House bied sakpas-selfsorgoornagverblyf wat ideaal is vir beide sakereisigers en toeriste. Dit is in die klein dorpie Hluhluwe in die middel van Zoeloeland. Indien gaste op soek is na gerieflike dog bekostigbare verblyf, is hierdie verblyf perfek.
Verblyf word gebied in 8 sakpas-selfsorgkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met Openview-kanale. WiFi is beskikbaar. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, yskassie en ketel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Ligging
- Nyalastraat 90, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hluhluwe Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nyalastraat 90, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom