Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobatere Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Hobatere Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons moes langer gebly het.

Die pad na die lodge toe is bietjie hobbelrig, maar dit word gou vergeet want die oomblik van aankoms word jy hartlik verwelkom. Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die watergat is 'n paar meter van die stoep af en daar is gereeld diere wat kom drink. As ons kon, sou ons langer gebly het en die boomhuis oorweeg het. Dis absoluut in afsondering, maar veilig. Ons was alreeds op pad en is terug geroep vir die die leeus wat by die watergat is. Diere is daar beslis. Die los staande hut is gerieflik. Ongelukkig is daar net enkel beddens en geen yskas nie, maar dit het nie gehinder nie. Die maaltye is smaaklik en die personeel goed ingelig nie net oor dit nie, maar ook die diere. Hulle is voorwaardelik ook lief vir die natuur. Ek sal definitief weer terug gaan en dit vir elke reisiger aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Polla D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Polla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitleg en omgewing.

Lodge is baie mooi geleë met vriendelike personeel en olifante wat baie naby die voorstoep kom kuier. Die kamers en beddegoed is baie smaakvol. Dis jammer dat die badkamers beknop is met handewasbak wat altyd water op die houtvloer mors. Dis ongelukkig 'n uitleg-probleem wat nie inpas by die kwaliteit van die luukse lodge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 km Noord van Kamanjab, Kamanjab, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0e00f6174341d0c751d019229bd925bc603bd93838bbeae8b3e2ae5d86c8bfdd299065bea051d0eac74f47e25a45b5d84da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 65km North of Kamanjab Kamenjab 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -19.332611 14.370028