Hoeka Toeka Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Annalize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Liesl C - Apr 2024
Algehele gradering
Very bad.
Monia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik, waarde vir geld.
Meagan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Grace N - Feb 2024
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Stefan B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie bullike en gerieflike plek.
Trudie V - Jan 2024
Algehele gradering
Net oor geslaap vir die aand.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Nicol M - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik.
Dolores R - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende, vriendlike diens. Regtig baie goeie waarde vir geld.
Hoeka Toeka Guest House se terugvoer
Thank you, Dolores, it was just a pleasure. Regards,
Tertia
Hendrik R - Nov 2023
Algehele gradering
Goed uitgerus.
Maryka H - Sep 2023
Algehele gradering
Hulle was baie behulpsaam en vriendelik.
Hoeka Toeka Guest House se terugvoer
Baie dankie
Tebogo B - Aug 2023
Algehele gradering
One of the best guest houses, I could always attend.
Hoeka Toeka Guest House se terugvoer
Thank you very much we appreciate it.
Tebogo B - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing.
Hoeka Toeka Guest House se terugvoer
Thank you for the review
Amanda J - Jun 2023
Algehele gradering
Glad nie vriendelik ontvang nie, met aankoms dadelik herinner dat daar nog geld uitstaande is, nog voor ons die kamer gesien het.
Lees meerBoshoff D - Apr 2023
Algehele gradering
Beter verwag.
Nora R - Okt 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerTaryn P - Sep 2022
Algehele gradering
The room we booked and paid for wasn't available.
Hanlie F - Sep 2022
Algehele gradering
Bed slaap lekker en die kamer het lugreëling wat 'n enorme voordeel is. In die stort is egter "black mold" wat 'n gesondheidsgevaar inhou.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Louis C - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker braai-area.
Charmaine M - Aug 2022
Algehele gradering
Great and friendly service.
Salome K - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en tegemoedkomend.
Muriel V - Jul 2022
Algehele gradering
Very excellent and cosy.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Dumisani Z - Mei 2022
Algehele gradering
I enjoyed my stay the staff was very friendly and helpful.
Mercia V - Jan 2022
Algehele gradering
Very satisfied.
Khesani Innocentia N - Des 2021
Algehele gradering
Very clean and friendly staff.
Lettie P - Nov 2021
Algehele gradering
Heel gerieflik!
Isebel U - Nov 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek saam met my eggenoot.
Sandra V - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam, het tuis gevoel.
Kelebogile D - Okt 2021
Algehele gradering
My stay was pleasant.
Frans M - Sep 2021
Algehele gradering
Better
Jacques S - Apr 2021
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Adri V - Feb 2021
Algehele gradering
Kon lekker rus sonder verstoring wanneer nie gewerk het nie!
David J - Mrt 2020
Algehele gradering
No vehicle security. Gate faulty. Opens by hand.
Lees meerMarietjie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Was aangenaam, maar het gesukkel met die hek.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Elmarie M - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was okay.
Witness C - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant.
Martha M - Des 2019
Algehele gradering
Excellent.
Hoeka Toeka Guest House se terugvoer
Dear Martha,
Thank you so much for your review.
Kind Regards
Simone
Hoeka Toeka
Linesia L - Des 2019
Algehele gradering
Good.
Marietjie S - Des 2019
Algehele gradering
Was baie gemaklik.
Annemarie H - Okt 2019
Algehele gradering
Water was 'n probleem.
Hoeka Toeka Guest House se terugvoer
Ons vra onverskoning vir die water probleem. Daar was lug in die pype as gevolg van n nuwe geyser wat geinstalleer is. Ons rus nie kamers uit met eet gerei nie maar is altyd by die kantoor beskikbaar. Ons vra ook onverskoning die yskas in kamer 1 het ongelukkig nie n vries hokkie nie.
Flo S - Sep 2019
Algehele gradering
Friendly - bit of TLC needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik. Benodig bietjie aandag.
Moes die ketel kook op die bedkassie tussen die beddens. 'n Verlengingskoord is nodig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hoeka Toeka Guest House se terugvoer
Thank you so much for your feedback. Hope to see you again soon.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Erika D - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Mapimpana M - Jun 2019
Algehele gradering
For sleep and go I can recommend.
Hoeka Toeka Guest House se terugvoer
Good day Mapimpana,
I did apologise for the inconvenience for you getting the wrong information about the self-catering situation. We also did go out of our way to accommodate you and your guest by cooking your meals the next day.
You did, in fact, finish cooking your meal the first night as I came in to the guest house to address with your complaints after hours.
We regret that this situation put a shadow on your experience with us and hope to see you back here in the future. We will follow up on our communications from now on.
In connection to our signage, we are looking into that. Thank you for your input on the matter.
Best regards,
Cat
Corrie B - Jun 2019
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
Corrie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld.
Alex M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig en waarde vir geld.
Pierre J - Apr 2019
Algehele gradering
A stop over for one night.
Hoeka Toeka Guest House se terugvoer
Good day,
Please note that we are experiencing a water crisis in Mokopane where we only have water for a few hours per day, and we are currently putting up water tanks to avoid this matter. We also have the notices up in the rooms to say that with the water crisis the guests can just ask for the pump to be switched on, there is the schedule aswell on the notice of the times that the pump will be switched on. Thank you for using us for your stay over. Kind Regards Hoeka Toeka
Marina D - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamers met alles wat mens nodig het.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Hercules Philippus E - Feb 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en privaat, skoon en netjies.
Mokgadi D - Nov 2018
Algehele gradering
Reliable.
Cjm ( Ria ) T - Okt 2018
Algehele gradering
Tevrede met fasiliteit.
Erika D - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lees meerRhona A - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry en net lekker. Beste mense en plekkie in Mokopane. Gaan volgende jaar weer bespreek!
Riana C - Jul 2018
Algehele gradering
Warm and friendly.
Rikie C - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Gloria T - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent.
Jolene S - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Antoinette N - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kegomoditswe S - Sep 2017
Algehele gradering
Great service.
Debbie B - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvrye mense en lekker rustig.
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorstraat 15, Mokopane, 0601, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom